My Oom se Vrou se Plekkie

Phillip en Jeanette Martins se dakwoonstel is pas opgeknap en staan tans leeg. Op dieselfde aand leen Phillip en Jeanette die woonstel uit aan twee verskillende vriende vir ’n nag van passie. Terselfdertyd kom maak die binnehuisversierder ’n draai. Chaos volg.

Met: Marissa Claasen, Etienne Du Plessis, Botha Enslin, Johan Joubert, Elma Potgieter, Janè Swanepoel, Anmari Van Achterbergh en Francois Van Rensburg Teks: Ray Cooney en John Chapman Stelontwerp: Shaun van Eck Verhoogbestuur: Johan van de Reede Regie: Frans Swart Vervaardiger: Lefra Kommunikasie en Bemarking Ondersteun deur: RSG, Sounds Good, Van Loveren Wyne, Hollywood Costumes en Stuttaford Van Lines

Banketsaal, 24, 26 Sept 20:00, 25, 27, 28 Sept 09:00, R180, 135 min, Klug, Geen o/13 (T,N), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES