O, my Folk!

’n Viering van moderne liedjies uit die Afrikaanse folk-musiek genre.

Koos Kombuis het baie myle gereis sedert die Voëlvry-beweging van die tagtigerjare. Sy pad kruis hier met Kortpad-reisigers langs ’n nuwe moderne teerpadroete.

Johrné van Huyssteen beman die verversingspos by hierdie besondere kruising.

Met: Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band, Johrné van Huyssteen Musiekregie: Matthys Maree Vervaardiger: OPTOG! Ondersteun deur: King Price Insurance

Snowflake, 27 Sept 20:00, R150 / R120, 80min, Kontemporêr, OB, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES