Pasta-passie en Italiaanse disse

Vir Italianers is kos nie bloot voeding nie, dit is die lewe… Maaltye bind vriende en familie gesellig saam. Deel in hierdie ervaring waar kos met groot liefde en passie voorberei word! Leer om self pasta te maak en berei ’n tipies Italiaanse dis voor. Klim uit jou kulinêre gemaksone en smul saam. Buon appetito!

Met: Sjef Nathan Robinson Aangebied deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots

Chef Academy @ The Roots, 25, 28 Sept 11:00, R280, 180 min, Koswerkswinkel, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES