PG du Plessis – Hy was ’n rukkie pagter hier

PG was nie net as akademikus, dramaturg, koerantredakteur en romanskrywer bekend nie, hy was ook ’n openbare figuur en tv-persoonlikheid.

Hy was nie ligtelik te peil nie, want sy skerp intellek was altyd vol verrassings.

As skrywer was hy, soos verskillende karakters in sy literatuur, ook self ’n siener en iemand wat geboei was deur dit wat agter en onder die oppervlakkige verskyningsvorme lê.

Met Heilna du Plooy en Alexa Strachan

Dinsdag 24 September, 16:30