Poenankies – ’n Versameling kinderstories deur bekendes

Die aktrise en kinderboekskrywer, Milan Murray, het ’n paar bekende Afrikaanse kunstenaars genooi om saam met haar ’n bundel kinderverhale en -verse vir ses- tot negejariges saam te stel.

Met Jana Cilliers, Gielie Hoffman, Marisa du Toit en Milan Murray Gespreksleier Rozanne McKenzie

Vrydag 27 September, 15:00