Portret

Sopraan Magdalene Minnaar deel ’n intieme kyk after die skerms, met ’n nuwe program wat ’n klankbaan tot haar loopbaan vorm. Die aanbieding sluit alles van opera tot jazz in, met ’n paar interessante musikale verrassings. Kom luister onder meer na O mio Babbino Caro, Ebben! Ne Andro Lontana, Heimwee, The Rose en Somewhere over the Rainbow

Met: Magdalene Minnaar & Maryke Johnson Musiekregie: Magdalene Minnaar & Maryke Johnson Vervaardiger: Biblioteek Produksies

kykNET Konservatorium, 24 Sept 17:00, 25 Sept 10:00, 26 Sept 12:30, R140 / R100 (pensioenarisse), 50 min, Klassiek, Kontemporêr, Gesin, Afr, Eng, Frans, Italiaans, Duits

KLIK HIER VIR KAARTJIES