Radio Kalahari Orkes

RKO se musiekwortels lê diep, en vind uitdrukking in die vorm van Ghoema-, Latynse en Africana-musiek, en enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is.

Met akoestiese toerusting amper so oud soos hulle leuse, speel die klanke saam in harmonie: viool, kitare, dobro, mondfluitjie, bas, trekklavier, kazoo en ’n ou Fender Telecaster.

Met: Ian Roberts, David de Lange, Dan Roberts en Rian Malan

Elgro Hotelsaal, 27 Sept 20:00, 28 Sept 14:00, 28 Sept 20:00, R140, 60 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES