Nuwe daeraad of sononder?

Ramaphosa is vier maande gelede ingehuldig. Hoe vaar hy? Tim du Plessis gesels met politieke ontleders oor of Cyril Ramaphosa sy mag binne die ANC begin konsolideer, en of hy as staatspresident reeds betekenisvolle veranderings kon aanbring.

  • Gespreksleier: Tim du Plessis (Hoof van Aktualiteit: kykNET) Saamgestel deur: kykNET Verslag
  • Paneellede: Anthoni van Nieuwkerk (Politieke ontlede: Wits), Roelf Meyer (Oudpolitikus), Ebrahim Fakir (Programdirekteur: ASRI)
  • 09:00, Woensdag 25 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

Mediavennoot: Beeld | In samewerking met: kykNET Verslag en Prontuit | Toegang gratis 

Ondersteun deur: Kimleigh Chemicals