Refentse – Liefdegenerasie

Dié boorling van Vereeniging het in ’n kort tydjie een van ons gewildste Afrikaanse kunstenaars geword.

Hy beskryf sy jongste CD, Liefdegenerasie, as ’n persoonlike mylpaal. Hy delf dieper as ooit om sy ryke en eiesoortige musikale gawe te ontgin en sy unieke karakter kom na vore met die saamsnoer van poëtiese lirieke en musiek.

Met: Refentse en orkes Vervaardiger: OPTOG! Ondersteun deur: King Price Insurance

Snowflake 28 Sept 20:00, R160 / R120, 75 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES