Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Favourites

’n Keur van ou gunstelinge met ’n skoot country en nostalgie daarby. Sien uit na Chariots of fire, Liewe hemel liewe aarde, Music box dancer, Kortbroek langkouse, Love changes everything, Wat om te dra agter op ’n bakkie en Beethoven met ’n beat.

Met: Rocco de Villiers en Lizelle le Roux Stelontwerp: Hans Foster Verhoogbestuur: Leeza Mulder Musiekregie: Rocco de Villiers Kostuumontwerp: Just Tonight Josephine Vervaardiger: Rocco de Villiers

kykNET Konservatorium, 27 Sept 20:00, 28 Sept 14:00, R170 / R120 (pensioenarisse) / R120 (kinders o/12), 90 min, OB, Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES