Rokke, polfye en two-tone hemde – gender is meer kompleks as dit. Of is dit?

Kan jy jou gender kies? Op watter ouderdom kan ’n kind daaroor besluit? Wat van jou ras? Charlize Theron maak haar kind (dogter?) ‘gender-neutraal’ groot. Caster

Semenya word gekasty oor gender. En ’n gay boer op Boer soek ’n vrou? Gender-kwessies is die afgelope jaar prominent in die nuus. Prontuit- aanbieder, Kabous Meiring, gesels met ’n paneel hieroor.

Gespreksleier: Kabous Meiring (Prontuit) Saamgestel deur: Prontuit, kykNET

09:00, Donderdag 26 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

Mediavennoot: Beeld | In samewerking met: kykNET Verslag en Prontuit | Toegang gratis