SABC 8

Wanneer die twee-en-dertigjarige joernalis, Suna Venter, in 2017 dood in haar woonstel gevind word, is die nasie geskok en ondersoekers oorbluf.

Om te verstaan waarom haar dood soveel vrae laat, is dit nodig om op haar en sewe ander joernaliste se spore terug te stap. In 2016 het agt joernaliste opgestaan teen die sensuur wat Hlaudi Motsoeneng wou instel.

Met o.a. Foeta Krige en Ivor Price (gespreksleier)

Saterdag 28 September, 10:30