Sê Groete vir Ma

Reghardt Roberts van Aswegen wie se hele lewe, menswees en bestaan om die een vrou draai wat hom in die lewe gebring het.

Dit is ’n drama waar die lag en die traan baie na aan mekaar lê. ’n Knop-in-die-keel, tong-in-die-kies kykie na die dinge waarmee die meeste mense hulle kan vereenselwig. Die “blerrie getik-tok van die klok”, oudword en siekte.

Vir elkeen wat ’n ma het, gehad het of sélf een is.

Met: Hannes van Wyk Teks: Desiré Gardner Verhoogbestuur: Jeandré Hammond Regie: Sandra Prinsloo Beligtingsontwerp: Pieter-Jan Kapp Vervaardiger: Artist Warehouse Ondersteun deur: Innibos, Spar en Mango Airlines

Girls High, 24 Sept 17:00, 25 Sept 20:00, 26 Sept 13:00, 27 Sept 19:00, 28 Sept 09:30, R140, 60 min, Drama, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES