Ses Snare Special

Die immergewilde Snare nooi ’n paar musiekvriende om te kom saam speel. Verwag vuurwarm musiek wat jou voete sal laat jeuk.

Met: Blackie Swart, Leon Ecroignard, Pieter Smith, MD Greyling, Peter Hoven, Rick Swart Gaskunstenaars: Anna Davel, Mathys Roets en Jannie Moolman Tegniese regisseur: Giep van Zyl Musiekregie: Ensemble Vervaardiger: Giep van Zyl

Elgro Hotelsaal, 26 Sept 20:00, 27 Sept 13:00, R140, 85 min, Kontemporêr, Gesin, Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES