Shirley Bassey – Diamonds are Forever

’n Viering van die ongelooflike musiek opgeneem deur Shirley Bassey. SAMA-wenner, Anna Davel, sing groot treffers uit hierdie diverse en sielvolle sangeres se repertoire, asook haar eie persoonlike gunstelinge.

Ghoema-wenner pianis en vervaardiger Jaconell Mouton trek vir bekende liedjies ’n nuwe baadjie aan.

Sien uit na treffers soos Big Spender, I am what I am en vele meer.

Met: Anna Davel en Jaconell Mouton (klavier) Musiekregie: Jaconell Mouton Regie en Vervaardiger: Anna Davel

Roots Intieme Teater, 24 Sept 18:30, 25 Sept 16:00, 28 Sept 13:00, R135 / R100 (pensioenarisse), 75 min, Gesin, Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES