Sit die tjerry op die koek – leer bak!

Het jy tot dusver nog nooit kans gesien om te leer bak nie? Dan is hierdie prettige werkswinkel net die kans vir jou!

Met: Sjef Nathan Robinson Aangebied deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots

Chef Academy @ The Roots, 26 Sept 11:00, R280, 180 min, Koswerkswinkel, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES