Sjina: Suid-Afrika se vriend of vyand?

President Xi Jinping van Sjina noem sy land se wêreldwye beleggings- en leningsprogram, die projek van die eeu. Suid-Afrika en Afrika het buitelandse beleggings broodnodig, maar hoe opgewonde kan ons regtig wees oor Sjina wat ál meer vastrapplek op ons vasteland kry?

Gespreksleier: Divan Botha (Winslyn) Saamgestel deur: Winslyn, kykNET

18:00, Woensdag 25 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

In samewerking met: Winslyn, Prontuit