Smit Motors

Réney Warrington ondersoek temas van medemenslikheid en familie.

Sy vra hoekom daar neergekyk word op vrouens wat besluit om nie kinders te hê nie. Waarom ook staan ons terug wanneer kinders verwaarloos word en wat beteken die konsep van familie nou eintlik?

Met Réney Warrington en Johan Jack Smith (gespreksleier)

Dinsdag 24 September, 15:00