Soekmekaar

’n Stuk of vyftig stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van fopnuus tot ’n veertigste skoolreünie.

Hy vertel van sy kennismaking met Eugène Terre’Blanche en van die Bogosigesin van Ventersdorp wat later by hom op Jacobsbaai om woon.

Hy vertel hoe mense oor alle grense na mekaar probeer uitreik, hoe ons mekaar soek en nie altyd vind nie.

Met Dana Snyman en Gielie Hoffmann (gespreksleier)

Woensdag 25 September, 16:30