’n Nuwe hoofstuk in staatskaping – Bosasa

Terwyl Suid-Afrikaners nog tot hul sinne moet kom oor die Gupta-staatskaping, tref die volgende bom ons land: Bosasa – grootskaalse korrupsie wat die belastingbetalers miljarde uit die sak gejaag het. Fluitjieblaser Angelo Agrizzi en Bosasa-baas Gavin Watson het vinnig huishoudelike name geword wat aangrypende verklarings voor die Zondo-kommissie gelewer het.

Met Paul Vecchiatto; Gespreksleier TJ Strydom

Vrydag 27 September 13:30

ATKV-BOEKE-OASE