Suiker Britz – uit die dossiere van ’n baasspeurder

Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad.

In hierdie boek probeer die skrywers ’n beeld van die man agter die legende kry.

Wat na vore kom is die passievolle speurder se uitsonderlike prestasies, maar ook ’n gewone mens met eiesoortige tekortkominge.

Met Annemari Jansen en Stefaans Coetzee Gepreksleier Izak du Plessis

Woensdag 25 September, 10:30