TBF Kuiertafel

’n Eerste by Aardklop. ’n Eenmalige kos- en kuierervaring. Kom geniet ’n viergangmaal saam met veteraan-aktrise Lizz Meiring. Ten bate van die Teater Bystandsfonds.

Gasvrou: Lizz Meiring Aangebied deur: Ray Barnard Ondersteun deur: Anys, Gifts & All, Black Orchid

Black Orchid, 26 Sept, 18:00, R220, 180 min, Kuiertafel en viergangmaal, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES