The Armed Man: A Mass for Peace – Karl Jenkins

Seker die aangrypendste werk van een van die wêreld se bekendste lewende komponiste. Hierdie monumentale komposisie is nog net so relevant soos toe dit die eerste keer gehoor is.

“The Armed Man” eindig met hoop – hoop op ’n beter wêreld, liefde, menslikheid en vrede.

Met ’n volle simfonieorkes, koor en soliste is hierdie dié produksie waarmee jy Aardklop moet afsluit.

Met: NWU Simfonieorkes en Konservatoriumkoor Musiek: Karl Jenkins Musiekregie: André Oosthuizen en Santisa Viljoen Vervaardiger: NWU Kunste

Beeld Ouditorium, 29 Sept 15:00, R100 / R80 (pensioenarisse), 80 min, Klassiek, Gesin

KLIK HIER VIR KAARTJIES