Visual arts: Daily Tours / Visuele kuns: Daaglikse toere

How often when standing in front of a work of art do you wish for a bit more information on the work and the artist? An insightful safari through Aardklop’s visual arts exhibitions.

Presented by curator, Dr Johan Thom. Beeld Auditorium Foyer, R80, 60min, 24, 25, 26, 27, 28 Sept 10:00, Art Tour

Hoe gereeld staan jy voor ‘n kunswerk en wens jy het meer inligting oor dit en die kunstenaar gehad. Daarom bied Aardklop tydens vanjaar se fees daaglikse kunsrondleidings aan.

Aangebied deur ons kurator, Dr Johan Thom. Beeld-ouditorium, voorportaal, R80, 60min, 24, 25, 26, 27, 28 Sept 10:00, Kunstoer

KLIK HIER VIR KAARTJIES