Uitzicht

Die eggo’s van ’n donker verlede verskyn telkens in ’n nuwe gewaad aan ons as iets wat ons opnuut moet konfronteer. Só leer ons almal om ons kinderlike vrees vir die donker te laat vaar. Ontkenning en vergeet is tevergeefs; ons moet liefs, soos Ingrid Jonker in haar gedig Toemaar die donker man, gestalte, uitdrukking en erkenning aan ons nagtelike vrese gee.

All of us had to learn to let go of our childlike fear of the dark. Echoes of a dark past, appears time and again to confront us anew. To deny and forget are in vain; we should rather, like Ingrid Jonker’s portrayal in the poem Toemaar die donker man, shape and express our nocturnal fears.

Kunstenaar / Artist: Cobus Haupt (Feeskunstenaar / Festival artist) Venue: NWU Hoofgalery / NWU Main gallery