Vloek en klikbek

Die debuutspanningsroman, Klikbek, ontgin die verstrengelde geskiedenis van drie Vrystaatse families en hul vetes oor geld, bloed en erfgrond.

In Vloek is Carl Bester terug, nadat hy gevrywaar word van vervolging. Hy moet ’n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai lê.

Hierdie twee misdaadskrywers gesels oor hulle boeiende nuwe boeke.

Met Sidney Gilroy, Rudie van Rensburg en Ilza Roggeband (gespreksleier)

Saterdag 28 September, 12:00