Vonkelwyn en macarons

Te midde van al die swaarmoedigheid in hierdie ou wêreld het ons almal ’n behoefte aan ’n tikkie lighartigheid en uitspattigheid. Vonkelwyn is ’n matig-soet, borrelende drankie, gemaak van wyn wat verskeie prosesse ondergaan.

Macarons (makrolletjies), wat reeds sedert die Renaissance gebak word, is tans weer hoogmode en baie swierig. Geniet dié twee heerlikhede saam en verras jou smaaksintuig met delikate smelt-in-die-mond genot!

Gasheer: Chris de Klerk Aangebied deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots Ondersteun deur: Distell

Roots Restaurant Dandelion, 26, 27, 28 Sept 12:00, 26, 27, 28 Sept 18:00, R170, 60 min, Proe-ervaring, Geen o/18 (A), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES