Whiskysprokies – Charlie en die tjoklitfabriek

Reis weer saam met Chris Koch, die bekende whisky-kenner. Kom proe ’n handjievol Skotse enkelmout-whiskies saam met heerlike sjokolade. In Charlie se tjoklitfabriek maak Oompa-Loompas sjokolade, maar wanneer die whisky in die sjokolade val, is daar pandemonium! ’n Tong-in-die-kies aanbieding!

Gasheer: Chris Koch Aangebied deur: St Christopher Studio Ondersteun deur: RGBC

Roots Restaurant Baobab 24, 25 Sept 14:00; 26, 27, 28 Sept 18:00, Roots Restaurant Dandelion 26, 27, 28 Sept 14:00, R160, 75 min, Proe- ervaring, Geen o/18 (A), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES