Wild Embers

Wild embers verken die vonke wat uit die as van vuur ontspring, en die vlam wat aanhou brand en lig maak – ’n talmende hoop dat vonke en vuur energie gee om te bly strewe, vorentoe te beur en aan te hou om uitdagings die hoof te bied.

Die kunstenaars beeld die lewenskragtigheid, energie en krag uit van jong vroue wat uit die as herrys.

Wild embers explores the sparks that rise from the ashes of fire and the flame that continues to burn and bring light. It is a lingering hope that energises us to strive, push forward and meet our challenges.

The artists bring to light the resilience, energy and power of young women rising from the ashes.

Venue: Alumnisaal Atrium / Alumni hall Atrium Kunstenaars / Artists: Anastasia Pather, Alka Dass, Chrisel van der Merwe, Mmbatho Grace Mokalapa, Lebohang Motaung & Kate’Lyn Chetty Kurator / Curator: Aysha Waja