Zola

Kaptein David Majola en adjudant Jason Basson word met ’n wrede moordtoneel gekonfronteer.

Majola voel dis net die saak om homself te bewys ná ’n vroeë bevordering terwyl Basson reken dis sy kans om te wys dat hy eerder die bevordering waardig was.

Hoekom het die moordenaar wreed ’n nommer op elke slagoffer se rug gekrap? En hoekom juis in ’n rooi monstertaxi?

Dis ’n gejaag teen tyd, terwyl Majola en Basson se persoonlike duiwels hulle bly teister.

Met Johan Jack Smith en Suzanne Paxton (gespreksleier)

16:30