RAAK

Die bekroonde verhaal van ’n jong getroude paartjie en hoe hulle lewens vervleg het. Van die dae van onskuldige hoërskoolliefde, deur geheime, hulle troue, totdat elemente van hulleself mettertyd verlore gegaan het. ’n Intieme ondersoek na die geweld van liefhê – hoe ons en die gemeenskap mekaar onderling skade berokken.

Met: David Viviers en Anoëcha Kruger Verhoogbestuur: Wicus Louw Teks, Stelontwerp, Regie: Kanya Viljoen Vervaardiger: Kanya Viljoen Aardklop speelvak ondersteun deur: KunsStig

Girls High, 24 Sept 20:00, 25 Sept 10:00, 26 Sept 16:00, 27 Sept 13:00, R120, 60 min, Riller, Geen o/13 (T,G), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES