Aardklop-toekennings 2019: WENNERS bekendgemaak
Die wenners van Aardklop-toekennings is, 27 September 2019, by ‘n toekenningsfunksie te Two Owls Guesthouse in Potchefstroom bekendgemaak. “By vanjaar kunsrevolusie het vroue werklik aangetree. Van die groot en gevierde name in die bedryf tot jong, opwindende stemme van môre – hierdie was die fees waar vroue hulself laat geld. Belangrike temas is aangespreek, relevant …