Hier is die genomineerdes vir die Aardklop-toekennings 2019.
Aardklop 2019 Beste Aktrise
Cintaine Schutte – Tien Duisend Ton
Sandra Prinsloo – Kamphoer – Die verhaal van Susan Nell
Antoinette Kellermann – Koningin Lear
Aardklop 2019 Beste Akteur
André Roothman – Koningin Lear
Brendon Daniels – Queenie-hulle
Aardklop 2019 Beste Regisseur
Nico Scheepers – Tien Duisend Ton
Marthinus Basson – Koningin Lear
Lara Foot – Kamphoer – Die verhaal van Susan Nell
Aardklop 2019 Beste Algehele Aanbieding
Tien Duisend Ton
Koningin Lear
Kamphoer – Die verhaal van Susan Nell
ATKV – Aardklop Toekenning vir Grensverskuiwende Werk (slegs debuut)
Maboneng Township Arts Experience
Charl du Plessis – Solo
Aardklop 2019 Beste Vroulike Byspeler
Anna-Mart van der Merwe – Koningin Lear
Rolanda Marais – Koningin Lear
Aardklop 2019 Beste Manlike Byspeler
Neels van Jaarsveld – Koningin Lear
Edwin van der Walt – Koningin Lear
Wilhelm van der Walt – Koningin Lear
Aardklop 2019 Beste Musiekgedrewe Produksie
Sima Mashazi – My Miriam Makeba Story
Charl du Plessis – Solo
Albert Frost en Loki Rothman – Akoestiese Kitaar
Aardklop 2019 Beste Uitvoering – Musiek
Anna Davel – Shirley Bassey – Diamonds are Forever
Charl du Plessis – Solo
Sima Mashazi – My Miriam Makeba Story
Aardklop 2019 Visuele Kuns: Beste Uitstalling
Uitzicht – Cobus Haupt (feeskunstenaar)
Verf dit Swart (kurator: Harrie Siertsema & Abrie Fourie)
Aardklop 2019 Beste Vertolking in ’n Solo-produksie
Cintaine Schutte – Dinge van ’n kind
Sandra Prinsloo – Kamphoer – die verhaal van Susan Nell
Hannes van Wyk – Sê groete vir Ma
“Die kwaliteit van solo-produksies by die fees was van so ’n hoogstaande gehalte dat dit ons genoop is om ’n ekstra toekennings te gee. Die dapperheid van solo-kunstenaar wat op die verhoog slegs op hulself aangewese is moet gevier word en daarom vereer ons hulle vanjaar by die fees.” – Alexa Strachan, Aardklop se feesbestuurder.
Aardklop-paneellede: Alby Michaels (sameroeper), AJ Opperman, Heidi Edelingh, dr. Mareli Stolp, Kim Cloete, Diane de Beer.