Day: September 28, 2019

Resensie: Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die huil

Mathys Roets en Dana Snyman deel ’n verhoog en vermaak ’n wonderlike gehoor; “heil die leser, huil die luisteraar”. Bekende liedjies uit Roets se loopbaan word afgewissel met storievertelling deur Snyman, en so word die bittersoet aard van ’n lewe aan die gehoor gekommunikeer. In een aanbieding (uit Snyman se nuwe boek) dryf hy heilsaam …

Resensie: Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die huil Read More »

Resensie: ’n Non, ’n prins en ’n spook stap in ’n kroeg!

Conroy Cupido lei die NWU Konservatoriumkoor en gaskunstenaar Magdalene Minnaar in ’n Broadway-geïnspireerde program wat ’n mens met hoendervel laat van die opwinding. ’n Orkes van 22 lede deel die verhoog met die sangers en die program open opwindend met liedjies uit The Phantom of the Opera. Die gehoor word verder bederf met bekende (gewilde) …

Resensie: ’n Non, ’n prins en ’n spook stap in ’n kroeg! Read More »

Resensie: Loki Rothman en Albert Frost – Akoestiese kitaar

’n Mens hoef nie ’n kitaarmusiekliefhebber te wees om op dié kitaarduo verlief te raak nie. Loki Rothman en Albert Frost gebruik twee akoestiese kitare om ’n besonderse musiekproduksie aan te bied. Ná die afloop van die eerste liedjie, voorstellings en verwelkomings, neem Rothman die geleentheid om vir die gehoor te wys hoe die kitaar …

Resensie: Loki Rothman en Albert Frost – Akoestiese kitaar Read More »

Resensie: Koningin Lear

As jy jou ooit ’n wenspan kon indink, dan bestaan dit uit Tom Lanoye, Antjie Krog, Marthinus Basson en Antoinette Kellermann, André Roothman en nog meer. Maar alles begin by Shakespeare. Lanoye het sy dawerende tragedie King Lear herverbeel in ’n moderne opset, in die wêreld van groot monopoliekapitaal, met Lear ’n vrou – en …

Resensie: Koningin Lear Read More »

Scroll to Top