Aardklop 2019: ’n Fees van Rekords!

Aardklop het vanjaar verwagtinge oortref en rekords laat spat! Ten spyte van uitdagings soos vreemde weerpatrone en ’n sukkelende ekonomie het die fees op vele vlakke rekordgetalle aangeteken. Dié fees wat van die land se mees gevierde produksies soos Koningin Lear, Kamphoer, Sima Mashazi se My Miriam Makeba Story en Tien Duisend Ton aangebied het, …

Aardklop 2019: ’n Fees van Rekords! Read More »