Aardklop bied Pronk Podium aan ten spyte van pandemie!

Aardklop Pronk Podium semi-finale en finaal vind plaas op 28 en 29 Augustus 2020. Die optredes word verfilm by die Atterbury teater, en sal aanlyn uitgesaai word. Pronk Podium bied sedert 2017 ‘n platform vir studente- en tienerteater.  In 2020 het ons bloot besluit om aan te pas en voort te pronk! Waar ander voor probleme …

Aardklop bied Pronk Podium aan ten spyte van pandemie! Read More »