Aardklop bied STEEDS DONKIE in Potchefstroom aan!

Met Aardklop wat vanjaar, weens die pandemie nie aangebied kon word nie, poog die fees om steeds die kunste lewendig te hou – veral in ons geliefde Potchefstroom. Vir nou word dit gedoen deur bloot enkele produksies aan te bied. Die eerste hiervan sal STEEDS DONKIE met Frank Opperman wees! “Ons is opgewonde om ’n …

Aardklop bied STEEDS DONKIE in Potchefstroom aan! Read More »