Klassieke musiek in Pretoria: Aardklop & Affies span kragte saam!

Dat Aardklop en die Afrikaanse Hoër Seunskool ’n liefde vir Afrikaans deel weet almal, maar nou vat hulle ook hande om die kunste, en meer spesifiek klassieke musiek, ’n nuwe tuiste in die Jakarandastad te gee.  “Ons stel met groot opgewondenheid Aardklop Aubade bekend. In ‘n jaar van grootskaalse teleurstelling en negatiwiteit, is ons gedwing …

Klassieke musiek in Pretoria: Aardklop & Affies span kragte saam! Read More »