AARDKLOP MAAK FEESDATUMS BEKEND

Ten spyte van die onsekere realiteit waarin ons onsself bevind is daar lig aan die einde van die kunstetonnel! Aardklop is opgewonde om ons feesdatums vir 2021 bekend te maak. Ons word oorval met navrae vanaf hoopvolle kunstenaars, stalletjiehouers en feesgangers en na suksesvolle gesprekke met die NWU, ons onontbeerlike venoot in 28 September – 3 …

AARDKLOP MAAK FEESDATUMS BEKEND Read More »