Aardklop Aubade: Karnaval van die diere

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Nataniël se Karnaval van die diere.

Nataniël se prettige verse vir Karnaval Van Die Diere is in 2018 gepubliseer. Dit bly, net soos hierdie uitsonderlike kunstenaar self, steeds onvoorspelbaar en vars!

Die oorspronklike teks van Pieter en die wolf is ’n aantal jare gelede vir die Internasionale Kamermusiekfees deur Nataniël omskep in ’n splinternuwe verhaal vir volwassenes en word vir hierdie geleentheid spesiaal deur hom in Afrikaans vertaal.

Titel: Karnaval van die diere
Datum: Sondag 3 Oktober 2021
Tyd: 11:00 en 15:00
Tydsduur: 75 minute
Met: Nataniël (verteller) Charl du Plessis, Megan-Geoffrey Prins, en kamerorkes
Repertoire:
– Karnaval van die diere. Komponis: Camille Saint-Saëns.
– Pieter en die Wolf. Komponis: Sergei Prokofiev

Moontlik gemaak deur: NATi
Media-vennoot: RSG
Kaartjies: https://bit.ly/2XZlrZP

Deel Met Ander:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on pinterest
Pinterest
Share on linkedin
LinkedIn
Meer Nuus

Humerus – die film

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag

Scroll to Top