Day: September 2, 2021

Kamp

Godritch en Claassen, albei rondom vyftig, het gaan uitkamp, nie net enige plek nie, maar in n afgeleë wildernis gebied. Wat kan nou lekkerder wees? Hulle kan hul daaglikse sorge agterlaat en net as een met die natuur verkeer, maar soos enige gesoute kampeerder weet is dit nie so maklik nie. Wat as alles nie …

Kamp Read More »

Monsieur Ibraham – Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in n Joodse kwartier in Parys in die sestiger jare. Die gekwelde Joodse seun Moses (of Momo) vind n onwaarskynlike vriend in n eensame Moslem-winkeleienaar, en soos die snaakse en voortreflike verhaal ontvou, wys dit hoe die belangrikste lesse oor lewe en dood geleer word wanneer …

Monsieur Ibraham – Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran Read More »

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument

Aardklop 2021 se opwipfees vind plaas vanaf 28 September  – 3 Oktober, by verskeie plekke en teaters in en om Pretoria.  In die aanloop na die feesverrigtinge, nooi ons jou uit om ʼn WhatsApp oor Aardklop wat by die monument aangebied word te skryf: deel ʼn herinnering; rig ʼn ode; sê jou sê … ons wil van jóú hoor. …

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument Read More »

Werkswinkels in produksiebestuur

Alles wat jy nog graag wou weet as opkomende produksiebestuurder, vervaardiger, kunstenaar en onderwyser wat skoolproduksies op die planke moet bring, veral NOU met die geweldige impak van Covid-19 op ons industrie op alle vlakke. Hierdie werkswinkels is vir alle teatermakers wat op hulle voete moet dink, hulself wil bemagtig of hulle bestaande vaardighede wil opskerp. …

Werkswinkels in produksiebestuur Read More »

Scroll to Top