Selfs Marion Holm het in 18 maande weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggod te soek, want die hemel weet, lag moet ons nou lag. So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons, maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG

  • Met: Marion Holm
  • Datums: 30 Sept. – 3 Okt. EKSTRA VERTONING 30 SEPT. 13:00
  • Plek: Voortrekkermonument
  • Kaartjies: https://bit.ly/3zGZwEy

Deel Met Ander:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on pinterest
Pinterest
Share on linkedin
LinkedIn
Meer Nuus

Humerus – die film

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag

Scroll to Top