Kamp

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste

Godritch en Claassen, albei rondom vyftig, het gaan uitkamp, nie net enige plek nie, maar in n afgeleë wildernis gebied. Wat kan nou lekkerder wees? Hulle kan hul daaglikse sorge agterlaat en net as een met die natuur verkeer, maar soos enige gesoute kampeerder weet is dit nie so maklik nie. Wat as alles nie ingepak is nie? Wat as die vuurhoutjies vergeet is? Wat as daar geluide in die nag is? Twee mans teen die wildernis, wat kan verkeerd loop?

  • Met: Brendon Daniels en Deon Lotz
  • Datums: 30 Sept. – 3 Okt.
  • Plek: Voortrekkermonument
  • Kaartjies: https://bit.ly/3jE0Tys

Los kommentaar

Scroll to Top