ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste

Aardklop 2021 se opwipfees vind plaas vanaf 28 September  – 3 Oktober, by verskeie plekke en teaters in en om Pretoria. 

In die aanloop na die feesverrigtinge, nooi ons jou uit om ʼn WhatsApp oor Aardklop wat by die monument aangebied word te skryf: deel ʼn herinnering; rig ʼn ode; sê jou sê … ons wil van jóú hoor.

  • Whatsapp jou bydrae aan: +27 64 961 0355.
  • Sluit jou boodskap met jou naam en van af.
  • Maksimum 500 woorde

Aardklop se gehore weet hoe om hulle te gedra: Ons wil reguit en eerlik praat, maar as jy disrespekvol teenoor ander gaan wees, sal ons jou teen jouself beskerm. 

Los kommentaar

Scroll to Top