Tussen hemel en aarde – die film

Tussen hemel en aarde gebruik die digkuns van TT Cloete en Carina Stander as basis vir n eksperimentele videokuns stuk. Die woorde was deur Herman van den Berg verwerk tot emosioneel-belaaide musiek en Pieter Lombaard se videomateriaal neem die kyker op n reis deur die makro en mikro kosmosse om n tipe skeppingsverhaal te vertel. Die …

Tussen hemel en aarde – die film Read More »