Tussen hemel en aarde – die film

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin

Datums en Koste

Tussen hemel en aarde gebruik die digkuns van TT Cloete en Carina Stander as basis vir n eksperimentele videokuns stuk. Die woorde was deur Herman van den Berg verwerk tot emosioneel-belaaide musiek en Pieter Lombaard se videomateriaal neem die kyker op n reis deur die makro en mikro kosmosse om n tipe skeppingsverhaal te vertel. Die beeldmateriaal is n kwasi-dokumentêre ode aan wat Cloete heilige nuuskuurigheid genoem het.

Los kommentaar

Scroll to Top