Queenie-hulle – film
Die groep bergies wat jare lank hulle tuiste vind op die trappe van die Good Hope Centre in Kaapstad het nie ‘n normale dag by die kantoor nie: Jerry het net R2-tip gekry vir twéé ure se kar oppas, iemand het die gemeenskaplike dop gedrink, en Queenie daag op met ‘n eviction notice vanaf die …