‘n Klein Wonderwerk

‘n Klein Wonderwerk is die eerste Afrikaanse vertaling van Paul Gallico se The Small Miracle. Hierdie lieflike verhaal speel af in Assisi, die dorp waar die Heilige Franciskus, beskermheilige van diere, begrawe is. Dit is ook waar Pepino en sy donkie Violetta gelukkig en tevrede woon, tot die dag wat Pepino besef dat hy Franciskus se hulp nodig het indien hy Violetta se lewe wil red. Die liefde van n Italiaanse weeskind vir sy donkie sal hom neem tot by die Pous in Rome.

Deel Met Ander:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on pinterest
Pinterest
Share on linkedin
LinkedIn
Meer Nuus

Humerus – die film

Rienie haat self bejammerende mense, maar sy vind haarself op die enkele ergste gruwelikste dag

Scroll to Top