Day: September 10, 2021

Spirare: Supper met die sotte

Van Suid-Afrika se skerpsinnigtse komedie-akteurs sit aan tafel. Deur humor en satire word geen heilige koei ontsien nie. Saamgestel deur Erns Grundling. Gesprekleier: Kabous Meiring. Met komediante Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isaacs , Alfred Adriaan en Casper de Vries Afrikaans – Multidisiplinêr Prys: R50 – OB Onbespreekte Sitplek LW Hiemstra Trust en NATi Kaartjies: https://bit.ly/3yVuNCA

Spirare: Feeste is n Freak Show

Hierdie is pure pret en plesier! Kunstenaars deel hul soms wérklik ongelooflike ervarings: vanaf gedeelde verblyf in koshuise saam met entoesiastiese feesgangers, na kampeerders wat onverwagse verskynings op die verhoog maak. Met o.a. Chris van Niekerk, Deon Lotz, Brendon Daniels en Christo Davids. Gespreksleier: Alexa Strachan. Afrikaans – Multidisiplinêr Prys: R50 – OB Onbespreekte Sitplek …

Spirare: Feeste is n Freak Show Read More »

Scroll to Top