Soos in talle bedrywe en beroepe, is baie gegradueerdes in die uitvoerende kunste werkloos. Is dit nodig om te studeer? Bedryf ons uiteindelik die beroep waarvoor ons akademies gekwalifiseerd is? Met: Sandra Prinsloo, Christo Davids en Tinarie van Wyk Loots
- Prys: R50 – OB
- Onbespreekte sitplek
- LW Hiemstra Trust en NATi
- Kaartjies: https://bit.ly/3laKMaX